top of page

Vr. 21 Jun.

|

Stellenbosch

Platformsessies: DI-VERS

Andile Citashe, Dané Prins, Janine Fourie en Victor Fredericks wys waarom hulle as finaliste vir die finale slypskool vir 2024 gekies is. Hulle deel die verhoog met Crescendo-legende Carlé van Deventer.

Tickets are not on sale
See other events
Platformsessies: DI-VERS
Platformsessies: DI-VERS

Plek en tyd

21 Jun. 2024 18:30 – 22:00

Stellenbosch, Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615, Suid-Afrika

Meer oor die vertoning

Met Platformsessies: Di-Vers het ATKV-Crescendo die voorreg om saam met die gehoor te beleef hoe nuwe talent ontwikkel en groei. In die tweede Platformsessies-produksie van die jaar word die diversiteit van Crescendo-legende Carlé van Deventer en 2024-finaliste Andile Citashe, Janine Fourie, Victor Fredericks en Dané Prins se unieke identiteite in die vorm van sang en musiek gevier. Robin Fourie en Gracia Nicholls is die seremoniemeesters wat hierdie unieke, di-verse intieme ervaring met die gehoor gaan deel.

Membership Offer
Buy a membership and get up to 100% off this event at checkout

Deel hierdie vertoning

bottom of page