ONS FAMILIE
ATKV-Crescendo se filosofie is dat talent gegee is, nie om teen mekaar te kompeteer nie, maar om die beste uit medekunstenaars te haal en mekaar te ondersteun. Ons werk graag saam met mense en instansies wat hierdie filosofie deel.


Die span

Morné van Staden
Projekorganiseerder en uitvoerende vervaardiger

Selby Williams
Projek- en produksieassistent

Gracia Louw
Sosiale media, gasvryheid, produksie-assistent

Jarrod Morkel
Handelsmerkbestuurder
Media

Gershwin Koen
Radiopromotor
Opleiding en ontwikkeling

William Jacobs

Whaden Johannes

Petronel Baard
Spesialis-aanbieders

Brandon October
Uitvoering

Ilse de Beer
Publisiteit
.jpg)
Jak de Priester
Komposisie

Marina Prinsloo
Stilering
Die Crescendo-orkes

William Jacobs
Musikale direkteur en pianis

Anthon Mannel
Tromme

Donovan Dyers
Baskitaar

Eddy Strings
Kitaar
TALENTSOEKERS

Talentsoeker: Tuinroete
Petronel Baard
Voormalige Crescendo-finalis en kunstenaar Petronel Baard hou oudisies in Tuinroete-omgewing. Kontak haar by petronel.baard@gmail.com.

Talentsoeker: Weskus
William Jacobs
William Jacobs is verantwpordelik vir oudisies aan die Weskus. Kontak hom by williamjr.1@hotmail.com as jy graag aan ATKV-Crescendo wil deelneem.
Talentsoeker: Namibië
Ike Adonis (aka Ixa)
Ixa, ’n Afrikaanse rymkletser, liedjieskrywer, musiekvervaardiger en platejoggie van Namibië, hanteer al ons inskrywings van ons buurland. Voornemende finaliste kan hom kontak by ixaopimaixa@gmail.com.













