Centurion Liedjie skryf werkswinkel
Do. 24 Sep.
|Die Centurion Teater
Hierdie praktiese werkswinkel bied deelnemers die geleentheid om saam met ervare liedjieskrywers, musikante en mentors te leer oor verskillende aspekte van liedjieskryf – van lirieke en melodie tot liedstruktuur en die kreatiewe proses.


Plek en tyd
24 Sep. 2026 09:00
Die Centurion Teater, 123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184, Suid-Afrika
Meer oor die vertoning
ATKV-Crescendo bring dieCrescendo Liedjieskryfskoolop24 Septemberna dieCenturion Teater. Hierdie praktiese werkswinkelbied deelnemers die geleentheid om saam met ervare liedjieskrywers, musikante en mentors te leer oor verskillende aspekte van liedjieskryf – van lirieke en melodie tot liedstruktuur en die kreatiewe proses.
Die werkswinkel word aangebied deur:
1. Joshua na die Reën
2. Gracia Louw
3. William Jacobs
4. Ruan Graaff