top of page

Vr. 03 Mei

|

Stellenbosch

Platformsessies 1: Off the Wall

Platformsessies 1: Off the Wall beloof om die partytjie van die jaar te wees met Crescendo-finaliste Miss Landa, Shaundray en Edinia wat die verhoog deel met voormalige legende Petronel Baard, Robin Fourie (aka Die Hooflig), Whaden Johannes, musikale regisseur William Jacobs en die Crescendo-orkes.

Registration is closed
See other events
Platformsessies 1: Off the Wall
Platformsessies 1: Off the Wall

Plek en tyd

03 Mei 2024 18:30 – 21:00

Stellenbosch, Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615, Suid-Afrika

Guests

Meer oor die vertoning

Op 3 Mei 2024 om 18:30 vir 19:00 (deure open reeds om 18:00) skop ons ATKV-Crescendo se halfeeuvierings met ons eerste Platformsessies: Of the wall by die Daisy Jones-teater net buite Stellenbosch af.

Dit beloof om dié partytjie van die jaar te wees met ATKV-Crescendo-finaliste Miss Landa, Shaundray en Edinia, wat die verhoog deel met voormalige legendes Petronel Baard (wenner van 25 jaar terug) en Whaden Johannes om maar net ’n paar te noem. Tydens hierdie voetstamp-produksie, saamgestel deur Robin Fourie (aka Die Hooflig), gaan musikale regisseur William Jacobs en die briljante Crescendo-orkes die nodige begeleiding en ondersteuning aan die kunstenaars gee.                                                     

Membership Offer
Buy a membership and get up to 100% off this event at checkout

Kaartjies

  • Off the Wall - Platformsessie

    "Off the wall", " om niks meer terug te hou nie", ek dink dis n goeie defenisie...so per implikasie beteken dit dat hierdie Platformsessie gan n *"party"* wees, soos die mense sê. Met drie ongelooflike powerhouses in n vroulike, sesiele, melodies en selfversekerde vrome vasgevang kan niks minder as legendaries beskou word nie. Maar seker dat julle dans skoene ingepak is want die aand gan n "vibe" wees. Dis ons Crescendo se verjaarsdag jaar afskop so kom wees "off the wall" met ons.

    R 150,00
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel hierdie vertoning

bottom of page