Sat, 28 Sept
|Stellenbosch
Sit Dit Aan
Die tweede fase van die televisieproduksie Sit Dit Aan ... beloof om niks anders as absoluut uniek te wees nie. 'n Geleentheid wat nie gemis kan word nie met 'n samekoms van uitsonderlike klanke en 'n reünie van talentvolle, kreatiewe siele.
Time & Location
28 Sept 2024, 19:00 – 23:00
Stellenbosch, Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615, Suid-Afrika
About the event
Sit Dit Aan …
Die tweede fase van die televisieproduksie Sit Dit Aan ... beloof om niks anders as absoluut uniek te wees nie. 'n Geleentheid wat nie gemis kan word nie met 'n samekoms van uitsonderlike klanke en 'n reünie van talentvolle, kreatiewe siele.
Met die kombinasie van gesogte skrywers met 'n lasergefokusde oortuiging dat die gemeenskap deur musiek ten goede verander kan word, kan kykers uitsien na 'n grondverskuiwende produksie vir 'n nuwe tipe kunstenaar, 'n nuwe tipe gemeenskap van kreatiewe denkers en natuurlik 'n nuwe tipe klank.
Kom bou saam met ons, kom wees saam met ons en kom Sit Dit Aan ...